Die Uile in Die Wapad, Boek 9

Die Uile in Die Wapad, Boek 9

Die Uile in Die Wapad, Boek 9 (Afrikaans, Paperback)

R 189.00−42%

Loot · checked 13 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 54.00 at Takealot

Takealot sells it for R 135.00. Compare every offer

Average
R 324.00
Lowest seen
R 143.00
Highest seen
R 324.00
Last change
-R 135.00
First indexed
12 Aug 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as 'n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is die avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op 'n smal bruggie terwyl daar 'n voertuig van voor kom. Sal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom? Gelukkig ontmoet hulle 'n vriendelike vragmotorbestuurder wat aanbied om hulle teen die lang bergpas uit te neem. Of is dit eerder ongelukkig?

Similar products