Die Uile in Die Verlore Stad, Boek 6

Die Uile in Die Verlore Stad, Boek 6

Die Uile in Die Verlore Stad, Boek 6 (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)

R 220.00−14%

Loot · checked 14 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 85.00 at Takealot

Takealot sells it for R 135.00. Compare every offer

Average
R 257.00
Lowest seen
R 143.00
Highest seen
R 257.00
Last change
-R 37.00
First indexed
12 Aug 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van 'n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self 'n oog op die buit het. Sal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlê? En is daar werklik 'n verlore stad en skatte diep in die woestyn?

Similar products