
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 85.00
- Lowest seen
- R 85.00
- Highest seen
- R 85.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 09 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dit bekostig? Dan word ’n vroueliggaam gevind en sy word Bennie en Vaughn se probleem toe daar besef word sy’s ’n buitelander: Alicia Lewis, ’n kunskenner op die spoor van ’n ou skildery. Wanneer Lithpel Davids die naam Billy de Palma in Alicia se skootrekenaar vind, weet Vaughn daar’s groot fout. Want hy ken vir Billy, en Billy is bad, bad news . . . Read more

