Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Moesters

Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Moesters

R 159.00

Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 159.00
Lowest seen
R 159.00
Highest seen
R 159.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in 'n wereld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In "Die MOEsters" gaan Adelie en Riley se gesin almal saam op vakansie. Hulle bly op 'n pragtige plaas waar daar allerlei plaasdiere wei. Maar hoekom tree die beeste ewe skielik snaaks op? Amper asof hulle zombies is ... Hoe gaan Adelie en Riley uit die penarie kom?

Similar products