Die ware avonture van Adelie en Riley: Die wakker akkers
R 159.00
Takealot · checked 6 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 159.00
- Lowest seen
- R 159.00
- Highest seen
- R 159.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in 'n wereld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In "Die wakker-akkers" het Adelie en Riley met 'n heel ander "monster" te make. Die akkerboom in haar ouers se tuin gooi 'n klomp akkers af. Hoekom lyk dit vir Adelie of die akkers 'n vorm begin aanneem en vir haar en Riley aanval? Hoe gaan hulle die tornado van akkers keer?
