Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste
Felicia Snyman-du Toit
Takealot · checked 6 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 159.00
- Lowest seen
- R 159.00
- Highest seen
- R 159.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie.
Die agtertuin verander in 'n wereld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In "Die Swembadmonster" verander 'n prettige dag in die swembad in 'n avontuur waarin 'n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang. Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom is daar 'n stuk slymerige poot wat agter bly?
What's in the box
1 x Die ware avondture van Adelie en Riley: Die swembadmonster

