
Klaskameraad Studiegids: More as Ons Groot is
Klaskameraad Studiegids: More as Ons Groot is (Afrikaans, Paperback)
R 132.00
Loot · checked 28 Sep 2026
- Average
- R 118.67
- Lowest seen
- R 103.00
- Highest seen
- R 132.00
- Last change
- -R 11.00
- First indexed
- 28 Oct 2024
- Retailer
- Loot
Description
Dramateks vir hoërskoolleerders (15+): Môre as ons groot is deur Fanie Viljoen. Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool - hulle vriende - hulle kindwees ... en dalk hulle drome. ʼn Kortfilm gebaseer op die teks verskyn in 2016. Fanie Viljoen se voorgeskrewe drama genaamd Betower die drama is tans by FET-skole voorgeskryf.
Similar products

Loot
Klaskameraad Studiegids: Skerwe
R 132.00

Loot
Klaskameraad Studiegids: Wolk
R 150.00

Loot
Klaskameraad Studiegids: Weg
R 150.00

Loot
Klaskameraad Studiegids: Toulopers
R 244.00

Loot
Klaskameraad Studiegids: Die 17de Veer
R 150.00

Loot
Klaskameraad Studiegids: Tyd is 'n B**ksem
R 197.00

Loot
Klaskameraad Studiegids: Die Lewe se Vuil Houe
R 150.00

Loot
Klaskameraad Studiegids: Dit Het Alles Begin By 'n Hond
R 150.00

Loot
Klaskameraad Studiegids: Blinkertjies in Pa se Baard en Ander Stories
R 272.00