Kominpas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Graad 4-7
Kominpas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Graad 4-7 (Afrikaans, Paperback)
R 347.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 347.00
- Lowest seen
- R 185.00
- Highest seen
- R 347.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 28 Sep 2024
- Retailer
- Loot
Description
Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaans Huistaalleerders van graad 4-7 opgestel. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.
• Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid.
• Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
• Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspekte wat as naslaanbrongebruik kan word.