Kominpas met Afrikaans: Huistaal Graad 4-7

Kominpas met Afrikaans: Huistaal Graad 4-7

Kominpas met Afrikaans: Huistaal Graad 4-7 (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe)

R 347.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 8.00 at Takealot

Takealot sells it for R 339.00. Compare every offer

Average
R 347.00
Lowest seen
R 146.00
Highest seen
R 347.00
Last change
R 10.00
First indexed
10 Aug 2024
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaans Huistaalleerders van graad 4-7 opgestel. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.

• Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid.
• Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
• Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspekte wat as naslaanbrongebruik kan word.

Similar products