KominPas met Afrikaans Huistaal, Graad 4-7 (3de Uitgawe)
rated at Takealot · checked 5 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 285.00
- Lowest seen
- R 269.00
- Highest seen
- R 339.00
- Last change
- R 54.00
- First indexed
- 30 May 2025
- Retailer
- Takealot
Description
Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaans Huistaalleerders van graad 4-7 opgestel. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Afdeling A bevat 'n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm 'n eenheid. Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word. Afdeling C is 'n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspekte wat as naslaanbrongebruik kan word.
What's in the box
1 x Book
