Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10

Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10

Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10 (Afrikaans, Paperback)

R 459.00

Loot · checked 17 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 130.00 at Takealot

Takealot sells it for R 329.00. Compare every offer

Average
R 372.00
Lowest seen
R 299.00
Highest seen
R 459.00
Last change
R 87.00
First indexed
10 Sep 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Titels in die Vlak 1-boekstel:

  • Hallo, Tippie!
  • Tippie en die hen
  • Tippie se jas
  • Tippie en die kat
  • Tippie en die bok
  • Tippie en die kam
  • Tippie se bal
  • Tippie en die by
  • Tippie en die vis
  • Tippie en die bul
  • Similar products