Leer my lees (Vlak 1 Grootboek 1): Tippie loop in die reen (Skooluitgawe)
Takealot ยท checked 9 days ago
- Average
- R 175.00
- Lowest seen
- R 175.00
- Highest seen
- R 175.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 22 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Leer, lees en ontdek saam met Tippie in die Huistaal Grootboekreeks!
Tippie se reeks Grootboeke is 'n samestelling van interessante fiksie- en niefiksietekste binne 'n spesifieke tema. Fanie Viljoen en Jaco Jacobs het bygedra tot die inhoud in hierdie reeks. Die kleurvolle illustrasies, stories, gedigte, liedjies, grappies en interessante feite maak gedeelde lees maklik en prettig.
Nuwe woordeskat word deurlopend bekendgestel en die temabenadering bevorder kritiese denke. Die integrasie met ander leerareas verseker 'n positiewe en kragtige leer- en leeservaring. Die Afrikaans Huistaal Grootboekreeks is 'n uitstekende en unieke manier om geletterdheid in die Grondslagfase te ontwikkel en te bevorder.
Die inhoud is trots Suid-Afrikaans en die ryk kulturele erfenis van Suid-Afrika dien as inspirasie vir al Tippie en sy maats se avonture.
Similar products

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 1: Tippie en die boom

Loot
Leer my Lees met Tippie die Olifant Kurrikulamstel Vlak 2: Leer My Lees

Loot
Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak R Boekpak): Boek 1 - 10

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 5: Tippie kuier op die plaas

Loot
Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 1): Tippie loop in die reen (Skooluitgawe)

Loot
Tippie - Leer my lees (Vlak 3) Boekpak (Boek 1-10)

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 9: Tippie verjaar

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 8: Tippie vang vis

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 5: Tippie maak pizza

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 9: Tippie soek 'n boek

Loot