Tippie Leer My Lees (Vlak 1 Grootboek 1-10)

Tippie Leer My Lees (Vlak 1 Grootboek 1-10)

R 1 659.00

Takealot · checked 18 days ago

View at Takealot
Average
R 1 659.00
Lowest seen
R 1 659.00
Highest seen
R 1 659.00
Last change
R 0.00
First indexed
10 Oct 2026
Retailer
Takealot

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld - dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is! Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname.

Similar products