
Leer my lees (Vlak 3 Boek 4): Tippie gaan see toe
R 55.00
5.0(1)
View at Amazon rated at Amazon · checked 2 days ago
3 offers · 3 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 55.00
- Lowest seen
- R 55.00
- Highest seen
- R 55.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 19 Oct 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die LEER MY LEES-reeks is uniek, kleurvol en prettig.Illustrasies ondersteun die teks. Elke boekie se klankfokus word in ’n ander kleur aangedui. Aktiwiteite agter in die boekie, bevorder woordeskat en leesbegrip.Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die kind bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat en is steeds maklik om te lees en bou selfvertroue. Tippie help die ouer, terapeut en onderwyser om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!Boeke in die Leer my lees Vlak 3 reeks:1. Tippie loop in die reën (9780799379938)2. Tippie ry perd (9780799379945)3. Tippie ry fiets (9780799379952)4. Tippie gaan see toe (9780799379969)5. Tippie kuier op die plaas (9780799379976)6.Tippie ry met die trein (9780799379983)7. Tippie plant groente (9780799379990)8. Tippie bad vir Woef (9780799380002)9.Tippie plant ’n boom (9780799380019)10. Tippie kry twee vissies (9780799380026) Read more
Similar products
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 4): Tippie gaan see toe (Skooluitgawe)
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 9: Tippie plant 'n boom
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 4 Boek 3): Tippie gaan leeupark toe (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 4 Boek 4): Tippie gaan lughawe toe (Skooluitgawe)
R 57.00

Amazon
Leer my lees (Vlak 4 Boek 4): Tippie gaan lughawe toe
R 55.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 4 Boek 10): Tippie gaan ysskaats (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 3): Tippie ry fiets (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 4 Boek 17): Tippie leer oor kleur (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 5 Boek 19): Tippie gaan winkel toe (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 4): Tippie en die leer (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 4 Boek 2): Tippie by die dieretuin (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 4 Boek 13): Tippie beplan 'n partytjie (Skooluitgawe)
R 57.00