
2 offers · 2 retailers
Best price we track
No retailer we track beats this price. Compare every offer
- Average
- R 31.38
- Lowest seen
- R 27.32
- Highest seen
- R 33.73
- Last change
- -R 3.04
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Vendor
- Amazon
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is! Read more
Amazon Cheapest
Leer my lees (Vlak 4 Boek 6): Tippie se sywurms
Checked Yesterday
ViewR 27.32
- View
R 57.00
+R 29.68
Prices come from our last check of each retailer. Follow a link for the live price.

Amazon
Leer my lees (Vlak 2 Boek 6): Tippie se neus jeuk
R 24.18

Takealot
Tippie se sywurms : Vlak 4
R 55.00

Amazon
Leer my lees (Vlak 4 Boek 9): Tippie verjaar
R 27.04

Amazon
Leer my lees (Vlak 4 Boek 8): Tippie vang vis
R 24.05

Amazon
Leer my lees (Vlak 5 Boek 2): Tippie se vakansie
R 26.74

Amazon
Leer my lees (Vlak 4 Boek 7): Tippie soek insekte
R 21.91
Takealot
Leer my lees: Tippie Vlak2 Boekpak 10
5.0(25)R 325.00R 370.91

Amazon
Leer my lees (Vlak 4 Boek 2): Tippie by die dieretuin
R 27.87

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal
R 57.00

Amazon
Leer my lees (Vlak 4 Boek 4): Tippie gaan lughawe toe
R 21.91
Takealot
Leer my lees (Vlak RR Boek 6)
R 55.00
Takealot
Leer my lees (Vlak RR Boek 4)
R 55.00