
3 offers · 3 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 28.57
- Lowest seen
- R 21.76
- Highest seen
- R 30.29
- Last change
- -R 4.19
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.Die eerste tien boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.Elke boek in die reeks bevat:- ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;- helder, kindervriendelik illustrasies;- ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!Boeke in die Leer my lees Vlak 2 reeks:1. Tippie en die boom (9780799372779)2. Tippie en die haas (9780799372786)3. Tippie en die duur mat (9780799372793)4. Tippie en die leer (9780799372809)5. Tippie en die uil (9780799372816)6. Tippie se neus jeuk (9780799372823)7. Tippie en die mier (9780799372830)8. Tippie se kous (9780799372847)9. Tippie soek ’n boek (9780799375541)10. Tippie en die braai (9780799375558) Read more
Similar products
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 6): Tippie se neus jeuk (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 6 Boek 2): Tippie se eerste wedstryd (Skooluitgawe)
R 71.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 9: Tippie plant 'n boom
R 57.00

Loot
Leer my lees met Tippie die Olifant Vlak 5: Boeke 11-20 Boekpak
R 459.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 6 Boek 9): Tippie se vakansieprojek (Skooluitgawe)
R 71.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 8): Tippie se kous (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 4 Boek 6): Tippie se sywurms (Skooluitgawe)
R 57.00

Amazon
Leer my lees (Vlak 4 Boek 6): Tippie se sywurms
R 29.20

Amazon
Leer my lees (Vlak 5 Boek 2): Tippie se vakansie
R 39.33
Takealot
Leer my lees (Vlak 5 Boek 2): Tippie se vakansie (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 6 Boek 6): Tippie vra vrae (Skooluitgawe)
R 71.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 2): Tippie en die haas (Skooluitgawe)
R 57.00