
- Average
- R 25.92
- Lowest seen
- R 24.07
- Highest seen
- R 55.00
- Last change
- R 30.93
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die Leer my lees-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, begripsvrae, hoer orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Titels in die Vlak 5-reeks: 1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis 4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie 7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die skaapskeerders 10. Tippie en die orkes Read more
Similar products

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 5: Tippie en die uil
R 57.00

Loot
Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 2 Boekstel: Leer My Lees Reeks
R 539.00

Loot
Leer my lees met Tippie die Olifant Vlak 5: Boeke 11-20 Boekpak
R 459.00

Loot
Leer my lees (Vlak 1) 2: Tippie en die hen
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 4: Tippie gaan see toe
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul
R 57.00

Amazon
Leer my lees (Vlak 2 Boek 6): Tippie se neus jeuk
R 30.29

Amazon
Leer my lees (Vlak 5 Boek 6): Tippie en die kompetisie
R 19.32

Amazon
Leer my lees (Vlak 5 Boek 1): Tippie en Buks juig
R 55.00

Loot
Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2
R 203.00