Leer my lees (Vlak 5 Boek 5): Tippie se plan (Skooluitgawe)
Takealot ยท checked 7 days ago
- Average
- R 57.00
- Lowest seen
- R 57.00
- Highest seen
- R 57.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 12 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.
Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, hoer orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
Titels beskikbaar in Vlak 5:
Leer my lees (Vlak5) 1: Tippie en Buks juig (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 2: Tippie se vakansie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 3: Tippie en die tandemuis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 4: Tippie en die wildtuin (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 5: Tippie se plan (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 6: Tippie en die kompetisie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 7: Tippie braai vleis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 8: Tippie en Buks speel (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 9: Tippie en die skaapskeerders (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5)10: Tippie en die orkes (Skooluitgawe)
Similar products

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 3: Tippie se jas

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 5: Tippie en die uil

Loot
Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 2 Boekstel: Leer My Lees Reeks

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok
Takealot
Leer my lees (Vlak 5 Boek 2): Tippie se vakansie (Skooluitgawe)

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2)10: Tippie en die braai

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 4: Tippie gaan see toe

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul

Loot