Leer my lees (Vlak 5 Boek 13): Tippie word 'n held (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak 5 Boek 13): Tippie word 'n held (Skooluitgawe)

R 57.00

Takealot ยท checked 7 days ago

View at Takealot
Average
R 57.00
Lowest seen
R 57.00
Highest seen
R 57.00
Last change
R 0.00
First indexed
12 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

DIE BOEKE
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun.
Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.

Titels in Vlak 5:
LML (Vlak5)11: Tippie gaan kamp (Skooluitgawe)
LML (Vlak5)12: Tippie speel kleilat (Skooluitgawe)
LML (Vlak5)13: Tippie word 'n held (Skooluitgawe)
LML (Vlak5)14: Tippie kry nuwe toks (Skooluitgawe)
LML (Vlak5)15: Tippie leer brei (Skooluitgawe)
LML (Vlak5)16: Tippie maak 'n grap (Skooluitgawe)
LML (Vlak5)17: Tippie en die verlore beursie (Skooluitgawe)
LML (Vlak5)18: Tippie gaan fliek (Skooluitgawe)
LML (Vlak5)19: Tippie gaan winkel toe (Skooluitgawe)
LML (Vlak5)20: Tippie se droom (Skooluitgawe)

Similar products