Leer my lees (Vlak1)19: Tippie ry bus (SKL)

Leer my lees (Vlak1)19: Tippie ry bus (SKL)

Jose Palmer & Reinette Lombard

R 55.00

Takealot ยท checked 4 days ago

View at Takealot
Average
R 55.00
Lowest seen
R 55.00
Highest seen
R 55.00
Last change
R 0.00
First indexed
07 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke
wat beginnerlesers se self lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke
11-20 stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle
en duidelike illustrasies.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds
natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Die stories in Vlak 1 Boek 11-20 fokus op vokale, en is interessant en
relevant met alledaagse avonture.

What's in the box
1 x Leer my lees (Vlak1)19: Tippie ry bus (SKL)

Similar products