NLV Standaard Bybel Met Duimgrepe (Donkerbruin en Oranje)
NLV Standaard Bybel Met Duimgrepe (Donkerbruin en Oranje) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R 459.00
Loot · checked Today
- Average
- R 424.17
- Lowest seen
- R 365.00
- Highest seen
- R 459.00
- Last change
- -R 28.00
- First indexed
- 11 Dec 2024
- Vendor
- Loot
’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir mans.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:
• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Kunsleer-omslag
• 1400 bladsye
• Merklint
• Duimgrepe