NLV Standaard Bybel Met Duimgrepe (Ligblou Met Pienk Blomme)
NLV Standaard Bybel Met Duimgrepe (Ligblou Met Pienk Blomme) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R 459.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 436.00
- Lowest seen
- R 411.00
- Highest seen
- R 459.00
- Last change
- -R 28.00
- First indexed
- 17 Dec 2024
- Retailer
- Loot
Description
’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir jong vroue.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:
• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Kunsleer-omslag
• 1400 bladsye
• Merklint
• Duimgrepe

Similar products

Loot
NLV Standaard Bybel Met Duimgrepe (Olyfgroen Met Goue Blomme)
R 459.00

Loot
NLV Kunsleer Standaard Bybel Met Duimgrepe (Pienk Glinster)
R 459.00

Loot
NLV Standaard Bybel (Met Duimgrepe) (Roesbruin & Goud Linne)
R 459.00
Takealot
NLV Standaard Bybel, Kunsleer met Duimgrepe, Ligblou met Pienk Blomme
4.8(4)R 499.00R 515.00
Takealot
NLV Standaard Bybel, Kunsleer met Duimgrepe, Pienk Glinster
5.0(7)R 499.00

Loot
NLV Standaard Bybel (Swart)
R 229.00