NLV Standaard Bybel Met Duimgrepe (Olyfgroen Met Goue Blomme)
NLV Standaard Bybel Met Duimgrepe (Olyfgroen Met Goue Blomme) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R 459.00
Loot · checked Today
- Average
- R 445.00
- Lowest seen
- R 431.00
- Highest seen
- R 459.00
- Last change
- -R 28.00
- First indexed
- 01 Jun 2025
- Vendor
- Loot
’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir vroue.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:
• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Kunsleer-omslag
• 1400 bladsye
• Merklint
• Duimgrepe

Loot
NLV Standaard Bybel (Met Duimgrepe) (Roesbruin & Goud Linne)
R 459.00
Takealot
NLV Standaard Bybel, Kunsleer met Duimgrepe, Ligblou met Pienk Blomme
4.7(3)R 499.00R 515.00
Takealot
NLV Standaard Bybel, Kunsleer met Duimgrepe, Pienk Glinster
5.0(7)R 499.00
Takealot
NLV Grootdruk Bybel Met Duimgrepe En Rits, Blougroen
4.8(5)R 599.00
Takealot
NLV Grootdruk Bybel Met Duimgrepe En Rits, Neutbruin
5.0(17)R 489.00

Loot
NLV Standaard Bybel (Swart)
R 229.00