
Nuwe Alles-In-Een: Graad 1 Pret met Wiskunde-Werkboek : Graad 1
rated at Takealot · checked 9 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 129.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 149.00
- Last change
- R 20.00
- First indexed
- 20 May 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Wiskunde-angs is 'n werklikheid wat kinders - en hul ouers - se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgele word nie, en dat Wiskunde so aangebied word dat kinders belangstelling verloor.
Wiskunde-angs is 'n werklikheid wat kinders - en hul ouers - se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgele word nie, en dat Wiskunde so aangebied word dat kinders belangstelling verloor.
Om suksesvol in Wiskunde te wees, moet 'n kind onder meer 'n parate of outomatiese kennis van getalle en die vier hoofbewerkings he, sodat dit oombliklik, sonder om te dink, opgeroep kan word. Best Books se Pret met Wiskunde-reeks vir die Grondslagfase vergemaklik die verwerwing van die kennis met verbeeldingryke aktiwiteite wat dit maklik en lekker maak om vaardighede stap vir stap in te oefen en heeltemal te bemeester. So word 'n stewige grondslag vir die kind se hele skoolloopbaan gele.
Die Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde-werkboeke vir Graad 1-3 volg die KABV-kurrikulum en toon aan wat deur die jaar van jong leerders verwag word. Die werkboeke bestaan uit oefenbladsye, werkvelle en 'n volkleurspeletjie per kwartaal. Oefenbladsye oefen parate vaardighede in, die werkvelle bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing, en die speletjies help om vaardighede verder in te skerp.
Al die vereiste inhoudsareas word gedek: patrone, funksies en algebra; getalle, bewerkings en verwantskappe; ruimte en vorm; datahantering; en meting.
Die boeke is geskik vir gebruik in die klaskamer en tuis.
Similar products

Loot
Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde

Takealot
Nuwe Alles-In-Een: Graad 3 Pret met Wiskunde-Werkboek : Graad 3
4.3(3)
Loot
Nuwe alles-in-een: Net een sak meel: Grootboek 3: Graad 2

Loot
Nuwe alles-in-een: Die prinses en die draak: Grootboek 1: Graad 2

Loot
Nuwe alles-in-een: Pret in die gesin: Vlak 2: Leesboek 2: Graad R

Loot
Nuwe Alles-In-Een: In die klaskamer: Vlak 1: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks

Loot
Nuwe Alles-In-Een: Klankboek: Graad R: Onderwysersgids & CD

Loot
Nuwe Alles-In-Een: Nee, Ella, nee!: Vlak 5: Leesboek 1: Graad R: Gegradeerde Leesreeks

Loot
Nuwe alles-in-een: Waarvan is dit gemaak?: Vlak 7: Leesboek 1: Graad R

Loot
Nuwe alles-in-een: Waar is my eiertjie?: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R

Takealot
Nuwe Alles-In-Een: Pret met spel : Graad 1

Loot