
Recce
Recce - Kleinspan-operasies agter vyandelike linies (Afrikaans, Paperback)
R 312.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 312.00
- Lowest seen
- R 312.00
- Highest seen
- R 312.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce's, maar nou het een van hulle - Koos Stadler - sy ervarings neergepen. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce, op hul amper bomenslike fisieke vermoens en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.









