2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 295.00
- Lowest seen
- R 259.00
- Highest seen
- R 363.00
- Last change
- -R 20.00
- First indexed
- 10 Feb 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Mariza, ’n bekende historiese romanskrywer, het haar woorde verloor nadat ’n brand haar huis byna in puin gelê het. Daarna sterf haar man en nou, ’n jaar later, haar Jack Russell wat 16 jaar haar metgesel was.
Sy ontmoet Joubert Hofmeyr, en hulle vertrek op ’n reis na die Kgalagadi: Sy om haar woorde terug te kry en hy om meer vir sy navorsing oor sy voorgeslag se skades en skandes by haar uit te vind.
Die twee besef dat hul verlede ’n komplekse verweefdheid met mekaar het.
Mariza en Joubert verskil soms, is ’n klankbord vir mekaar en ryg mekaar se stories aanmekaar, maar besef dat die verlede soms jou toekoms bepaal.
Die goue draad deur die storie van vyf geslagte vroue is dat hul probleme universeel is. Dat die kollektiewe geheue van die vroue mekaar van geslag tot geslag beïnvloed.
Die reis is alles is nie so eenvoudig nie. Dit is die medereisigers wat alles die moeite werd maak. Selfs die voorgeslagte oor eeue heen.
What's in the box
1 X Boek
Similar products

Loot
Soek Die Meerkat - Reis Deur Tyd

Loot
Soms Op 'n Reis

Loot
Nils Holgersson Se Wonderbaarlike Reis

Loot
Samoe(r)sa Reis

Loot
Darkness Visible

Loot
The Bluest Eye

Loot
Tydlyn

Loot
Obsessions of an Eztraordinary Executive - The Four Disciplines at the Heart of Making Any Organization World Class

Loot
Oor Berge En Dale

Loot
The Mirage

Loot
The Dice Man

Takealot