Saam
'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskapsresepte
R 230.00
5.0(3)
View at Takealot rated at Takealot · checked Today
- Average
- R 215.25
- Lowest seen
- R 214.00
- Highest seen
- R 238.00
- Last change
- -R 8.00
- First indexed
- 06 Oct 2023
- Retailer
- Takealot
Description
SAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word.
SAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word. Errieda verdiep haar in 150 boekies wat oor 100 jaar uitgegee is en vorm ’n spesiale band met die resepte op die omkrulblaaie vol kosvlekke uit dié versamelings.
In dié eiesoortige resepteboek vier Errieda ons noue verhouding met die nederige gemeenskapsboekies, die invloed daarvan op ons koskultuur en die kenmerkende gees van samewerking. SAAM is ’n genotvolle huldeblyk aan die genre wat in ’n moderne trant en effe tong-in-die-kies inspirasie in ons kosherinneringe vind.
Die verskeidenheid resepte is ruimmhartig, gasvry en vol warmte soos die huiskokke wat dit oorspronklik in die boekies gedeel het – die aanhouers (langasem-resepte wat bly oorleef), die flatervryes (epiese staatmakers), kos vir oor-en-weer-kuiers en retrogunstelinge wat ons as erfeniskos koester. Met net die regte balans tussen nostalgie, modernisering van ou resepte en boeiende vertellinge is SAAM dié boek vir huiskokke, kookboekversamelaars en almal wat nuuskierig en entoesiasties is oor Suid-Afrikaanse kos.

Similar products

Loot
Die Seun Wat Saam Met Drake Lewe
R 262.00

Loot
Ons woon saam (Kur 2005): Boek 3: Grade 2
R 157.00

Loot
Brei saam met Vrouekeur 14: Babatruie
R 600.00

Loot
Hekel saam met Vrouekeur vir babas: Boek 6
R 110.00

Loot
Hekel saam met Vrouekeur speelgoed: Boek 8
R 99.00

Loot
Hekel saam met Vrouekeur 2: Huis & Dekor
R 99.00

Loot
Kom Saam
R 253.00

Loot
Saam in Suid Afrika
R 241.00

Loot
Wie ry saam? Graad 4
R 92.00

Loot
Reading is Easy: Saam maak ons dit: Grade 6
R 114.00

Loot
Hekel saam met Vrouekeur 1: Bykomstighede
R 99.00
Takealot
Essentials of Saam Acupuncture
R 969.00