
- Average
- R 194.00
- Lowest seen
- R 168.00
- Highest seen
- R 236.00
- Last change
- R 42.00
- First indexed
- 01 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die sewentienjarige Lukas is een van ’n handjievol oorblywende mense ná die aarde deur kuborge, transterrane en robotte oorgeneem is. Hy en sy beste vriend Dimpho en Dimpho se ouers boer op Lukas-hulle se plaas in die Bloemfontein-omgewing.
Wanneer hongersnood die voortbestaan van die superwesens bedreig, stel die wrede heerser Dakian ’n bose plan in werking om Lukas te vang en toegang tot sy oorlewingstrategieë te verkry. Hy lei Lukas suksesvol om die bos en Lukas en ’n paar nuwe vriende vertrek in sy pa se ou Datsun om sy jonger broer, wat voor sy ouers se dood veiligheidshalwe na familie gestuur is, te gaan haal.
Een van hulle reismaats is egter ’n informant...
Similar products

Loot
Die Ewige Spel Van Lig
R 120.00

Loot
Voort Met Die Spel
R 149.00

Loot
Nuwe AllesInEen: Pret met spel Graad 3
R 147.00

Loot
Andre P Brink en die Spel van Liefde
R 399.00

Loot
Nuwe AllesInEen: Pret met Spel Graad 1
R 156.00

Loot
Nuwe AllesInEen: Pret met Spel Graad 2
R 156.00

Loot
1-2-3 Groei Met Spel
R 188.00

Loot
Jou Kind En Verlies
R 304.00