
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 3: Tippie ry fiets
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 3: Tippie ry fiets (Afrikaans, Paperback)
R 57.00
Loot · checked Today
- Average
- R 46.67
- Lowest seen
- R 39.00
- Highest seen
- R 57.00
- Last change
- -R 5.00
- First indexed
- 17 Jul 2022
- Vendor
- Loot
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; n woordeskatlys, n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 3: Tippie se jas
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 4: Tippie gaan see toe
R 57.00

Loot
Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 4 Boekstel: Leer My Lees Reeks
R 459.00

Loot
Leer my lees (Vlak 3) 2: Tippie en die perd
R 57.00

Loot
Leer my lees (Vlak 3) 1: Tippie loop in die reen
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 3): Tippie ry fiets (Skooluitgawe)
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 6: Tippie en die kam
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2)10: Tippie en die braai
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 5: Tippie en die uil
R 57.00