
Leer my lees (Vlak 3) 10: Tippie kry twee vissies
Leer my lees (Vlak 3) 10: Tippie kry twee vissies (Afrikaans, Paperback)
R 57.00
Loot · checked 20 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 44.00
- Lowest seen
- R 39.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 13.00
- First indexed
- 10 Sep 2022
- Retailer
- Loot
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne†gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Similar products
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 10): Tippie kry twee vissies (Skooluitgawe)
R 57.00

Loot
Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10
R 459.00

Loot
Leer my Lees met Tippie die Olifant Kurrikulamstel Vlak 2: Leer My Lees
R 1 171.00

Loot
Tippie - Leer my lees (Vlak 3) Boekpak (Boek 1-10)
R 459.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by
R 57.00

Loot
Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak R Boekpak): Boek 1 - 10
R 459.00

Loot
Leer my lees Vlak 5, Boekpak: Boek 1 - 10
R 459.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 3): Tippie ry fiets (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer My Lees met Tippie die Olifant (Vlak R Boekpak) : Boek 1 - 10
4.9(42)R 345.00

Loot
Leer my lees (Vlak 6) Boekpak
R 564.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 1): Tippie loop in die reen (Skooluitgawe)
R 57.00