Trots Afrikaans Rym Stories - 2 Boeke - Aspoestertjie en Sneeuwitjie

Trots Afrikaans Rym Stories - 2 Boeke - Aspoestertjie en Sneeuwitjie

Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 2 Boeke - Aspoestertjie en Sneeuwitjie

R 249.00

Takealot · checked Yesterday

View at Takealot
Average
R 249.00
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 249.00
Last change
R 20.00
First indexed
27 Aug 2024
Retailer
Takealot

Description

Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 2 Boeke - Aspoestertjie en Sneeuwitjie

Blaai die bladsye van hierdie opwindende stories om uit te vind wat met die klassieke karakters gebeur.

Kenmerke:
- Verbeter vooraflees
- Verbeter skryfvaardighede
- Prettige aktiwiteit om saam met jou kinders te doen

Aspoestertjie
Gaan Aspoestertjie ooit by die bal uitkom, of gaan haar aaklige stiefsusters haar keer om die prins te ontmoet?
Slaan hierdie betowerende sprokie oop om uit te vind of Aspoestertjie uiteindelik geluk vind.

Sneeuwitjie en die sewe dwergies
n Bose koningin wil vir altyd die mooiste in die hele koninkryk wees. Wat gaan gebeur wanneer sy nie meer die heel mooiste is nie?
Kom saam met die pragtige Sneeuwitjie op haar avontuur in die woud by sewe liewe dwergies.

What's in the box
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Aspoestertjie
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Sneeuwitjie

Similar products