Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 2 Boeke - Meermin en Sneeuwitjie
Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 2 Boeke - Meerminnetjie en Sneeuwitjie
Takealot · checked 3 days ago
- Average
- R 249.00
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 249.00
- Last change
- R 20.00
- First indexed
- 27 Aug 2024
- Vendor
- Takealot
Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 2 Boeke - Meerminnetjie en Sneeuwitjie
Blaai die bladsye van hierdie opwindende stories om uit te vind wat met die klassieke karakters gebeur.
Kenmerke:
- Verbeter vooraflees
- Verbeter skryfvaardighede
- Prettige aktiwiteit om saam met jou kinders te doen
Die Meerminnetjie -
Die meerminprinses Ariel se grootste droom is om in n mens te verander. Sy dink aan n plan om haar droom te laat waar word, maar gaan alles reg uitwerk?
Duik tot op die bodem van die see en soek saam met Ariel na n nuwe lewe vol geluk.
Sneeuwitjie en die sewe dwergies -
n Bose koningin wil vir altyd die mooiste in die hele koninkryk wees. Wat gaan gebeur wanneer sy nie meer die heel mooiste is nie?
Kom saam met die pragtige Sneeuwitjie op haar avontuur in die woud by sewe liewe dwergies.
What's in the box
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Die meerminnetjie
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Sneeuwitjie
Trots Afrikaans
Trots Afrikaans Rym Stories - 2 Boeke - Aspoestertjie en Sneeuwitjie
Trots Afrikaans
Rym Stories Afrikaans Boek Stel van 3 - Meermin, Sneeuwitjie, Aspoestertjie
Trots Afrikaans
Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 6 Boeke
Trots Afrikaans
Trots Afrikaans My Eerste Boek Stel Van 6
4.5(15)Trots Afrikaans