
Asterix en die Gote
Asterix en die Gote (Afrikaans, Paperback)
R 231.00
Loot · checked Today
- Average
- R 231.00
- Lowest seen
- R 125.00
- Highest seen
- R 231.00
- Last change
- R 58.00
- First indexed
- 26 Jul 2022
- Vendor
- Loot
Oeps, dit het weer gebeur: Kasterolix is ontvoer. Hierdie keer deur ’n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na Germanië oorsteek om hul geliefde druïde te bevry.
Maar in die proses om Kasterolix te red, veroorsaak Asterix en Obelix ’n hele reeks bende-oorloë onder die Gote …
Asterix en die Gote is die derde boek in die gewilde Asterix-reeks.




