
Asterix en die Koperpot
Asterix en die Koperpot (Afrikaans, Paperback)
R 231.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 143.00
- Lowest seen
- R 143.00
- Highest seen
- R 231.00
- Last change
- R 88.00
- First indexed
- 11 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapstix om sy koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou. Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel. Asterix en Obelix moet nou maniere vind om geld in te bring sodat hulle die skade aan Tweegesix kan terugbetaal. Hulle doen enigiets: neem deel aan gladiatorkompetisies, is akteurs in n teaterproduksie en beroof selfs n bank! Sal hulle die geld kan terugbetaal en uitvind wie sit eintlik agter die kroekspul? Asterix en die koperpot is die 13de boek in die gewilde Asterix-reeks.



