
Asterix en die Verlore Papirusrol
Asterix en die Verlore Papirusrol (Afrikaans, Paperback)
R 231.00
Loot · checked 15 days ago
- Average
- R 231.00
- Lowest seen
- R 140.00
- Highest seen
- R 231.00
- Last change
- R 49.00
- First indexed
- 26 Jul 2022
- Retailer
- Loot
Description
Caesar het 'n boek geskryf! Ja, sowaar! Hy het sy kommentare oor die Galliese oorlog neergepen. Maar sy slinkse uitgewer, Sinus Apocrivus, het ander planne met die manuskrip. Is Caesar se Kommentare oor die Galliese oorlog nog volledig, en hoekom word die kopiiste skielik opgesluit? Is dit dalk omdat hulle iets weet wat die res van Gallie nie mag weet nie, en wat die hele ryk gaan skud? Wanneer een van die kopiiste ontsnap met 'n papirusrol onder die arm, is die gort gaar!
Similar products

Loot
Asterix en die Speelplek van die Gode
R 189.00
−14%Loot
Asterix En Die Waarseer
R 231.00R 269.00
−14%Loot
Asterix en die Feesmaaltyd
R 231.00R 269.00

Loot
Asterix en die Gote
R 231.00

Loot
Asterix en die Koperpot
R 231.00
−14%Loot
Asterix en die Goue Sekel
R 231.00R 269.00

Loot
Asterix en die Groot Geveg
R 231.00
−14%Loot
Asterix En Die Vercingetorix Se Dogter
R 231.00R 269.00
−14%Loot
Asterix En Die Trans-Italiese Wawedren
R 231.00R 269.00