
Asterix en die Goue Sekel
Asterix en die Goue Sekel (Afrikaans, Paperback)
R 231.00−14%
Loot · checked Today
- Average
- R 269.00
- Lowest seen
- R 125.00
- Highest seen
- R 269.00
- Last change
- -R 38.00
- First indexed
- 26 Jul 2022
- Retailer
- Loot
Description
'n Ramp het Asterix en Obelix se Galliese dorpie getref: Abrakadabrix, die druide, se goue sekel het gebreek. Sonder sy goue sekel kan hy nie die jaarlikse druide-saamtrek bywoon nie of voelent oes vir die towerbrousel waarmee die Romeinse legioene afgeweer moet word nie. Asterix en Obelix word afgevaardig om al die pad Lutetia toe te reis om n nuwe sekel te gaan koop... maar die paadjie daarheen loop natuurlik nie sonder avontuurlike kronkels nie.



