Die Avonture van Kuifie – Kuifie in Amerika
Herge
R 140.00
Takealot · checked 6 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 109.05
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 164.00
- Last change
- -R 5.00
- First indexed
- 30 Nov 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie.
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.
Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as ’n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).
In Kuifie in Amerika reis Kuifie en Spokie na Chicago om die stad se bendes vas te trek. Met sy aankoms kry hy reeds te doen met die berugte Al Capone en twee van sy trawante. Hy ontmoet ook Capone se teenstander, die bendeleier Bobby Smiles.
Die bendes doen alles in hulle vermoë om hom te stuit: Hulle probeer hom vergiftig en verdrink, ontvoer vir Spokie en oortuig die Indiane in ’n nabygeleë reservaat dat Kuifie hulle vyand is. Sal Kuifie die stryd teen die bendes wen of gaan hy en Spokie in die Slift-fabriek se blikkieskos opeindig?

What's in the box
1 x book
Similar products

Loot
Die Avonture van Kuifie: Die Tempel van die Son
R 210.00

Loot
Die Avonture van Kuifie
R 210.00
Takealot
Die Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud
R 175.00

Loot
Die Ware Avonture van Adelie & Riley 1
R 160.00
Takealot
Die Avonture Van Kuifie: Kuifie In Tibet
5.0(1)R 145.00

Loot
Die avonture van Lulu Lerulu
R 168.00

Loot
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
R 201.00

Loot
Die avonture van Bal-Oog en Brommel
R 203.00
Takealot
Die avonture van Kuifie : Die stukkende oor
R 175.00

Takealot
Die Avonture van Kuifie – Die Geheimsinnige Ster
4.0(1)R 145.00

Takealot
Die Avonture van Kuifie
4.7(3)R 145.00
−34%Loot
Z-A-K 3: Die Avonture Van Lionel Afrika
R 113.00R 172.00