
Die Boek van Gelukkige Eindes
Die Boek van Gelukkige Eindes (Afrikaans, Paperback)
R 309.00
Loot · checked 8 days ago
- Average
- R 309.00
- Lowest seen
- R 275.00
- Highest seen
- R 358.00
- Last change
- -R 12.00
- First indexed
- 29 May 2023
- Retailer
- Loot
Description
Kaapstadse sielkundige Chris se rustige lewe word bedreig. ’n Trigger-happy vrou uit sy verlede probeer hom afpers, sy pasiënte se koppe haak een vir een uit, en sy dirty little secret begin hom kriewelrig maak.
Boonop irriteer sy gay eksvrou hom met haar verhoudingsprobleme, amper net soveel soos sy skoolvriend se skynbaar sorgelose lewe. Op Bella, sy jong Portugese vrou met haar voorliefde vir lawwe YouTube-videos, kan hy darem werklik staatmaak – of hoe?
Hierdie genuanseerde, ironiese blik op seks, intieme verhoudings en eksistensiële krisisse word uit die oogpunt van verskeie karakters vertel, en elkeen het ’n kinkel-einde. Besluit self wie s’n is gelukkig en wie s’n nie . . .
Similar products

Loot
Die Boek Van Alle Dinge
R 189.00

Loot
Die Groot Boek Van Families
R 179.00

Loot
Die Klein boek van hipercool hondetoertjies
R 47.00

Loot
Die Klein boek van skitterende speelgoed
R 47.00

Loot
Die Klein Boek Van: Nog Fantastiese Feite
R 47.00

Loot
Here En Boere, Boek 5
R 435.00

Loot
Die A-Z van Openbaring
R 367.00

Loot
Die Nege Lewens Van Mevrou Smit
R 294.00

Loot
Die Afreis Van Abel Lotz
R 312.00

Amazon
Die klein boek van katastrofiese kattekwaad
4.0(1)R 22.04

Loot
Hartklop
R 263.00
Takealot
Die Pynlik Patetiese Lewe van Lottie Brooks: Boek 01
5.0(2)R 189.00