DIE BYBEL (1983-vertaling)
1983-Vertaling
rated at Takealot ยท checked Yesterday
- Average
- R 113.04
- Lowest seen
- R 94.00
- Highest seen
- R 169.00
- Last change
- R 54.00
- First indexed
- 04 Apr 2022
- Vendor
- Takealot
Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.
Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met 'n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur 'n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het 'n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog 'n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.
Produkkenmerke:
1983-vertaling
volledige Bybel
mediumgrootte
sagteband
kantindeks
Afrikaanse boekie ingesluit: Help! Hoe moet ek my Bybel lees?
Wie is die Bybelgenootskap van Suid-Afrika?
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika vertaal, druk en versprei Bybels vir mense in die taal en formaat van hul keuse, sodat almal die lewegewende boodskap van God se Woord mag ervaar. Die Bybelgenootskap se visie is 'n Bybel vir almal.
Takealot
Die Bybel (2020-vertaling)
5.0(1)Takealot
Die Bybel (2020-vertaling)
Takealot
Die Bybel (2020-vertaling)
Takealot
Die Bybel 2020-vertaling (Hoofletteruitgawe)
4.7(74)
Loot
Die Bybel
Takealot
Die Bybel A-Z
4.9(10)
Loot
Die Bybel A-Z

Loot
Die Aksie-Bybel
Takealot
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Bybel, Bruin, Kunsleer
Takealot