
Die Bybel
Die Bybel - Afrikaanse Standaard Vertaling En Muwe Lewende Vertaling (Parallel Nuwe Testament) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R 294.00
Loot · checked 23 days ago
- Average
- R 294.00
- Lowest seen
- R 294.00
- Highest seen
- R 294.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die Bybel Afrikaanse Standaard Vertaling en Nuwe Lewende Vertaling (Parallel Nuwe Testament) bied lesers die geleentheid om te sien hoe die teks van die Afrikaanse Standaard Vertaling (ASV), n direkte vertaling, verskil van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV), wat n dinamies-ekwivalente vertaling is. Die ASV het sy oorsprong uit die Direkte Vertaling soos dit in die Interliniere Bybel verskyn het, maar is hersien om gemakliker te lees, sonder om van die vertaalfilosofie van ? direkte vertaling af te wyk. Die teks van beide die ASV en die NLV se Nuwe Testament verskyn parallel langs mekaar sodat die Bybelteks maklik vergelyk kan word. Die ASV, as direkte vertaling, probeer so getrou moontlik aan die bronteks bly deur byvoorbeeld die lang sinskonstruksies, so kenmerkend van Grieks, te behou, asook lengtemate en inhoudsmate (soos vaam, sata en el) en geldstukke (soos stater en mina), wat in voetnote verduidelik word. Die Bybel Afrikaanse Standaard Vertaling en Nuwe Lewende Vertaling (Parallel Nuwe Testament) bied aan lesers ? unieke en verrykende Bybellees-ervaring wat die wese en waarde van beide vertalings duidelik maak.
Similar products

Loot
Die Bybel: 1983-Vertaling
R 120.00

Loot
Die Aksie-Bybel
R 211.00
Takealot
Waar Is Ek in die Bybel?: Soek die Persoon Wat Nie in die Storie Hoort Nie
R 179.00
Takealot
Ontsluit die Bybel: 'n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament
5.0(4)R 489.00R 600.40
Takealot
NLV Super Grootdruk Bybel
5.0(1)R 599.00
Takealot
Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament
R 159.00

Loot
Openbaring Ontsluit
R 165.00
Takealot
Uitsigte op die Nuwe Wêreld in die Bybel
R 380.00
Takealot
NLV Standaard Bybel: Roesbruin En Goud Met Duimgrepe (Linne)
R 515.00
Takealot
Die Bybel
R 599.00
Takealot
Die Bybel (2020-vertaling)
R 495.00
Takealot
Die Bybel (2020-vertaling)
R 495.00