Die Bybel (2020-vertaling)

Die Bybel (2020-vertaling)

R 495.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

20 offers · 3 retailers

Listed under the same model number

No barcode ties these listings together, so no saving is claimed. See the listings

Matched by model number; no shared barcode

Average
R 495.00
Lowest seen
R 495.00
Highest seen
R 495.00
Last change
R 0.00
First indexed
20 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met 'n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur 'n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het 'n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog 'n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.

Produkkenmerke:

2020-vertaling
volledige Bybel
hoofletteruitgawe
mediumgrootte
luukse wit verwerkte leeromslag (kruis)
duimindeks
goud-op-snee
voorwoord
voetnote
kruisverwysings
woordelys
13 kaarte
8.5 punt lettergrootte

Wie is die Bybelgenootskap van Suid-Afrika?
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika vertaal, vervaardig en versprei bekostigbare Bybels vir elkeen in hul eie taal en in geskikte formate sodat almal die lewegewende boodskap van die Woord mag ervaar. Die Bybelgenootskap se visie is 'n Bybel vir elkeen.

What's in the box
1x Bybel

Similar products