Die Maan Is Swart

Die Maan Is Swart

Die Maan Is Swart - Gedigte Van Adam Small (Afrikaans, Paperback)

R 205.00−15%

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 241.00
Lowest seen
R 205.00
Highest seen
R 241.00
Last change
-R 36.00
First indexed
10 Jun 2022
Retailer
Loot

Description

Hierdie keur bevat van Adam Small se gewildste – en gee ook aandag aan sy minder bekende – gedigte. Die doel van hiedie versameling is om sy bydrae tot Suid-Afrikaanse letterkunde, en Kaaps, te vereer.

Die klem word geplaas op die tersaaklikheid en veelsydigheid van sy stem. Adam Small se eerste bundel het in 1957 verskyn en dekades later gee sy woorde steeds ’n stem aan die gemarginaliseerdes en die werkende stand.

Die maan is swart is saamgestel deur Ronelda S Kamfer.

Similar products