Leer my lees: Tippie Vlak2 Boekpak 10

Leer my lees: Tippie Vlak2 Boekpak 10

R 315.00
5.0(25)

rated at Takealot · checked 4 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 366.38
Lowest seen
R 269.00
Highest seen
R 479.00
Last change
R 6.00
First indexed
20 May 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

What's in the box
1 x Book

Similar products