Leer my lees(Vlak6) 4: Tippie en die eksperiment (Skooluitgawe)
Takealot · checked 9 days ago
- Average
- R 71.00
- Lowest seen
- R 71.00
- Highest seen
- R 71.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 15 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediere fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoer ordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.
Titels in die Vlak 6-reeks:
Leer my lees (Vlak6) 1: Tippie en die maanlanding (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 2: Tippie se eerste wedstryd (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 3: Tippie en die kunswedstryd (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 4: Tippie en die eksperiment (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 5: Tippie leer sokkie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 6: Tippie vra vrae (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 7: Tippie en die legende (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 8: Tippie hou van verrassings (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 9: Tippie se vakansieprojek (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 10: Tippie en die geheim (Skooluitgawe)
Similar products
−32%Loot
Leer My Lees Met Tippie Die Olifant Plakker- En Aktiwiteitsboek
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 4): Tippie en die leer (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 5 Boek 4): Tippie en die wildtuin (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 1 Boek 4): Tippie en die kat (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 4 Boek 11): Tippie en die muishond (Skooluitgawe)

Loot
Leer my lees met Tippie die Olifant Vlak 5: Boeke 11-20 Boekpak

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak3) 8: Tippie bad vir Woef

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 9: Tippie plant 'n boom
Takealot
Leer my lees (Vlak 4 Boek 2): Tippie by die dieretuin (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 2): Tippie en die perd (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 1): Tippie en die boom (Skooluitgawe)
Takealot