
Liefde in Die Kwepertyd
Liefde in Die Kwepertyd (Afrikaans, Paperback)
R 105.00−14%
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 122.00
- Lowest seen
- R 67.00
- Highest seen
- R 280.00
- Last change
- -R 17.00
- First indexed
- 05 May 2020
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Dot Serfontein het Liefde in die kwepertyd as 'n vervolgverhaal in Sarais Marais geskryf. Dit was egter so gewild, dat dit in boekvorm verskyn het gedurende 1960. In hierdie verhaal raak n teruggetrokke boer verlief op die foto van n hartseer donkerkopnooi in sy bure se huis. 'n Briefwisseling ontstaan en die boer is oortuig dat hy sy trouvrou ontmoet het. Wanneer sy op die plaas aankom, is die briefskrywer n sagggeaarde blondine met kuiltjies in haar wange egter glad nie die meisie op die foto nie . . . Die boer moet besluit of liefde n illusie of werklikheid is.
Similar products

Loot
Vyf Tale van die Liefde
R 174.00

Loot
Die Grootste Hiervan is die Liefde
R 300.00

Loot
Liefde in die Tyd van die Internet
R 129.00

Loot
Die Lenige Liefde
R 94.00

Loot
Foxtrot Van Die Liefde
R 302.00

Loot
Mixtape van die liefde
R 188.00

Loot
Verlos deur die Liefde
R 184.00

Loot
Liefde Uit Die Puin
R 103.00

Loot
Liefde is Die Grootste
R 52.00

Loot
Hoe Diep Die Liefde Lê
R 252.00

Loot
Veronica: Die Kleur Van Liefde
R 241.00

Loot
Vyf Tale Van Die Liefde Van Kinders
R 136.00