
Liefde in die Tyd van die Internet
Liefde in die Tyd van die Internet (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked Today
- Average
- R 142.00
- Lowest seen
- R 129.00
- Highest seen
- R 142.00
- Last change
- -R 13.00
- First indexed
- 10 Dec 2023
- Retailer
- Loot
Om uit haar nagmerrie-verhouding en -werk by Pretoria se goorste prokureur te ontsnap, kry Hanna werk as Engelsonderwyser in Moskou – met die raad en hulp van skrywer-karakter Fransi Phillips, wat self in Moskou Engels gee en Hanna as storiekarakter wil inspan. Daar gekom, is een van Hanna se eerste Skype-leerders die onweerstaanbare Nureyev lookalike Wolf79, ’n skeepsmagnaat en man van formaat. Maar sy’t dan juis Rusland toe gevlug om haar as professionele vrou te kom bewys, nie om halsoorkop verlief te staan en raak nie! En wat voer Phillips anyway in die mou met haar Hanna-karakter? Om nie te praat nie van die doos van ’n verloofde wat Hanna in Pretoria agtergelaat het . . .
In hierdie verruklike stadsprokie vir grootmense gaan die leser verras word, lê van die lag, dalk ongemaklike nuwe gedagtes dink, en régdeur tonekrul-lekkerkry vir die mees oorrompelende romanse nóg.

Loot
Vyf Tale van die Liefde

Loot
Mixtape van die liefde

Loot
Verlos deur die Liefde

Loot
Liefde is Die Grootste
Takealot
God se liefde in 'n neutedop
5.0(4)Takealot
Liefde Geduld Vriendelikheid
4.7(3)
Loot
Die Geskenk

Loot
Liefde en Respek
Takealot
Die Geskenk
5.0(1)
Takealot