
Nuwe Alles-In-Een: Graad 3 Pret met Wiskunde-Werkboek : Graad 3
rated at Takealot · checked Today
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 112.04
- Lowest seen
- R 95.00
- Highest seen
- R 159.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 29 Mar 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Wiskunde-angs is 'n werklikheid wat kinders - en hul ouers - se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgele word nie, en dat Wiskunde so aangebied word dat kinders belangstelling verloor.
Wiskunde-angs is 'n werklikheid wat kinders - en hul ouers - se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgele word nie, en dat Wiskunde so aangebied word dat kinders belangstelling verloor.
Om suksesvol in Wiskunde te wees, moet 'n kind onder meer 'n parate of outomatiese kennis van getalle en die vier hoofbewerkings he, sodat dit oombliklik, sonder om te dink, opgeroep kan word. Best Books se Pret met Wiskunde-reeks vir die Grondslagfase vergemaklik die verwerwing van die kennis met verbeeldingryke aktiwiteite wat dit maklik en lekker maak om vaardighede stap vir stap in te oefen en heeltemal te bemeester. So word 'n stewige grondslag vir die kind se hele skoolloopbaan gele.
Die Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde-werkboeke vir Graad 1-3 volg die KABV-kurrikulum en toon aan wat deur die jaar van jong leerders verwag word. Die werkboeke bestaan uit oefenbladsye, werkvelle en 'n volkleurspeletjie per kwartaal. Oefenbladsye oefen parate vaardighede in, die werkvelle bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing, en die speletjies help om vaardighede verder in te skerp.
Al die vereiste inhoudsareas word gedek: patrone, funksies en algebra; getalle, bewerkings en verwantskappe; ruimte en vorm; datahantering; en meting.
Die boeke is geskik vir gebruik in die klaskamer en tuis.
Similar products

Loot
Nuwe alles-in-een wiskunde: Graad 3: Onderwysersgids

Loot
Nuwe Alles-In-Een: Pret Met Afrikaans

Loot
Nuwe alles-in-een lewensvaardighede: Graad 3: Onderwysersgids

Loot
Nuwe alles-in-een huistaal: Graad 3: Onderwysersgids

Loot
Nuwe alles-in-een lewensvaardighede: Graad 3: Leerderboek

Loot
Nuwe Alles-In-Een: Klankboek: Graad R: Leerderboek

Loot
Nuwe Alles-in-Een Klankboek: Huistaal

Loot
Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2

Loot
Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 1

Takealot
Nuwe Alles-In-Een: Werkboek vir huistaal : Graad R
4.6(10)
−16%Takealot
Nuwe Alles-In-Een: Werkboek vir lewensvaardighede : Graad R
4.8(12)
−5%Takealot