2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 159.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 159.00
- Last change
- -R 10.00
- First indexed
- 25 Nov 2023
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar met hulle krullerige hare, hoë wangbene en vol lippe, en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword en al wat hulle nou in gemeen het, is die bloed in hulle are.
Toe die matriekgroep van Barkley-Wes op ’n toer na Kaapstad vertrek, ontdek Gabby dat Georgia se dagboek in haar rugsak is. Hulle ma’s het vir hulle identiese blou dagboeke vir hulle verjaarsdae gekoop, en hulle deel ’n kamer, so dit kon maklik gebeur het dat sy die verkeerde dagboek ingepak het. Dit beteken waarskynlik ook dat háár dagboek in Georgia se besit is.
Kort voor lank kry Gabby se nuuskierigheid die oorhand en begin sy Georgia se dagboek lees. Wanneer Georgia daarvan uitvind, breek ’n volskaalse niggie-oorlog uit wat nie eens Kaapstad se besienswaardighede of hulle vriende se pogings om raad te gee, kan keer nie. Gaan Gabby se verraad die niggies nog verder uitmekaar dryf of sal dit dalk daartoe lei dat hulle mekaar beter begin verstaan?

What's in the box
1 x Book
Similar products

Loot
Hoe Om Jou Draak Te Tem 2: Hoe Om 'n Seerower Te Wees
R 225.00

Loot
Help jou kind om te presteer
R 119.00

Loot
Oorwin Jou Behoefte Om Almal Tevrede Te Stel
R 157.00

Takealot
Hoe om jou draak te tem: Boek 2
R 158.00
Takealot
Geanker in Geloof
R 279.00

Loot
Jou Beste Lewe Nou!
R 199.00

Loot
101 Puik projekte vir jou digitale kamera
R 88.00

Loot
Ruim Jou Rommel Op
R 199.00
Takealot
Mini-Oordenkings om Jou Siel te Verkwik
R 59.00

Amazon
Gebede Om Jou Hart Te Seën
R 49.00

Loot
Dol Ooor Boeke
R 183.00

Loot
Kombuistaal: Gesonde resepte en rympies vol pret
R 244.00