
Speurder Kwaaikofski 13: Die Boeliebom
Speurder Kwaaikofski 13: Die Boeliebom (Afrikaans, Paperback)
R 152.00
Loot · checked Today
- Average
- R 141.67
- Lowest seen
- R 121.00
- Highest seen
- R 160.00
- Last change
- R 8.00
- First indexed
- 18 Oct 2022
- Vendor
- Loot
Kwaaikofski verwag net een ding van skool: rus en vrede! Dit is tog die enigste plek waar ’n besige privaat speurder kan ontspan. Maar nou moet hy ondersoeke in sy eie klas doen!
Die nuwe seun in die klas is in groot moeilikheid. Die oplossing is voor die hand liggend: Kwaaikofski lok die skuldiges in ’n onweerstaanbare soet lokval!



