Speurder Kwaaikofski: Die kougomstrik

Speurder Kwaaikofski: Die kougomstrik

R 125.00
4.7(3)

rated at Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 104.25
Lowest seen
R 89.00
Highest seen
R 125.00
Last change
-R 10.00
First indexed
29 Mar 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hierdie opwindende nuwe speurreeks vir beginnerlesers het al meer as 850 000 eksemplare wereldwyd verkoop! Kwaaikofski is 'n 9 jarige seun met 'n avontuurlike stokperdjie: Hy is 'n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom, want dit help hom dink.
Hierdie opwindende nuwe speurreeks vir beginnerlesers het al meer as 850 000 eksemplare wereldwyd verkoop! Kwaaikofski is 'n 9 jarige seun met 'n avontuurlike stokperdjie: Hy is 'n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom, want dit help hom dink. Hy haal ook nooit sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Sy eerste speursaak is 'n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang, dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind! Die intriges is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!

Similar products